hoogstaande [boodskap #135548] |
Thu, 28 January 2021 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoogstaande
Afbreking: hoog•staan•de
Samestelling: hoog + staande
Byvoeglike naamwoord: hoogstaande
Attributief: hoogstaande
Betekenis:
• Wat 'n hoë pyl of standaard handhaaf en daarom hoë aansien geniet.
Gebruik:
• Selfs deur hierdie moeilike en onvoorspelbare tye verbind ons onsself om dienste van hoogstaande gehalte te lewer.
Sinoniem:
• eminent
• uitmuntend
• voortreflik
Vertaling:
Engels: eminent, of high standing
Nederlands: hoogstaande
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|