gedrag [boodskap #135547] |
Thu, 28 January 2021 09:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedrag
Afbreking: ge•drag
Selfstandige naamwoord: gedrag
Meervoud: gedraginge
Betekenis:
• Die manier waarop iemand optree of waarop iets reageer; handel en wandel; doen en late.
Gebruik:
• Goeie gedrag moet versterk en swak gedrag moet ontmoedig word.
Sinoniem:
• handeling
• handelswyse
• leefwyse
• optrede
Hiponiem:
• boeliegedrag
• wangedrag
Afgelei:
• gedragsaanpassing
• gedragsabnormaliteit
• gedragsafwyking
• gedragseienskap
• gedragskode
• gedragskundige
• gedragslyn
• gedragspatroon
• gedragsprobleem
• gedragsreël
• gedragstudie
• gedragsverandering
• gedragsvorm
• gedragsvoorkeur
• gedragswetenskappe
• gedragswyse
Vertaling:
Engels: behaviour, behavior, conduct
Nederlands: gedrag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|