ongeskonde [boodskap #135546] |
Wo, 27 Januarie 2021 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongeskonde
Afbreking: on•ge•skon•de
Samestelling: on- + geskonde
Byvoeglike naamwoord: ongeskonde
Attributief: ongeskonde
Betekenis:
• Wat nie beskadig of geskend is nie.
Gebruik:
• Die insittendes was gelukkig om ongeskonde uit die wrak te klim nadat hul voertuig 'n brug getref en omgeslaan het.
Sinoniem:
• heelhuids
• intak
• intakt
• ongedeerd
• ongerep
Afgelei:
• ongeskondenheid
Vertaling:
Engels: undamaged, uninjured, intact
Nederlands: ongeschonden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|