organiseerder [boodskap #135545] |
Wed, 27 January 2021 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
organiseerder
Afbreking: or•ga•ni•seer•der
Samestelling: organiseer + -der
Selfstandige naamwoord: organiseerder
Meervoud: organiseerders
Verkleinwoord: organiseerdertjie
Meervoud van verkleining: organiseerdertjies
Betekenis:
• Iets of iemand wat organiseer.
Gebruik:
• Die organiseerder het bevestig dat sy span slaggereed is om meer as 4000 mense by die fees te verwelkom.
Afgelei:
• hooforganiseerder
• mede-organiseerder
Vertaling:
Engels: organizer
Nederlands: organisator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|