riller [boodskap #135540] |
Wed, 27 January 2021 15:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
riller
Afbreking: ril•ler
Selfstandige naamwoord: riller
Meervoud: rillers
Verkleinwoord: rillertjie
Meervoud van verkleining: rillertjies
Betekenis:
• 'n Genre van boeke en rolprente waar angs by die leser of kyker gewek word.
• Iets wat mens laat ril; die rillings gee.
Gebruik:
• Wolwedans in die skemer is 'n riller wat deur Leon van Nierop geskryf is.
• Die petrolprys is 'n riller!
Sinoniem:
• grieselroman
• moordverhaal
• spanningsboek
• spanningsroman
Vertaling:
Engels: thriller
Nederlands: thriller
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|