aanklam [boodskap #135539] |
Wed, 27 January 2021 14:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanklam
Afbreking: aan•klam
Samestelling: aan + klam
Werkwoord: klam aan, aanklam
Verlede tyd: het aangeklam
Betekenis:
• Natterig, klam of vogtig maak.
Gebruik:
• Plaas 'n paar ryskorrels in die soutpot om te verhoed dat die sout aanklam.
Sinoniem:
• bedrup
• benat
• bevogtig
• natmaak
Vertaling:
Engels: to moisten
Nederlands: bevochtigen
Nota:
• "Aangeklam" (b.nw) beteken om effens dronk te wees.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|