Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tennisbal
tennisbal [boodskap #135535] Wed, 27 January 2021 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tennisbal.
'n Tennisbal.
tennisbal
Afbreking: ten•nis•bal
Samestelling: tennis + bal


Selfstandige naamwoord: tennisbal
Meervoud: tennisballe
Verkleinwoord: tennisballetjie
Meervoud van verkleining: tennisballetjies

Betekenis:
• 'n Bal wat gebruik word om tennis te speel en wat met 'n raket geslaan word.

Gebruik:
• Die tennisspeler slaan die pap tennisbal oor die draad.

Afgelei:
• tennisbalkanon

Vertaling:
Engels: tennis ball
Nederlands: tennisbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lowergroen
Volgende onderwerp: harp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:57:09 UTC 2025