lowergroen [boodskap #135534] |
Wed, 27 January 2021 09:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lowergroen
Afbreking: lo•wer•groen
Samestelling: lower + groen
Byvoeglike naamwoord: lowergroen
Attributief: lowergroen
Betekenis:
• Weelderig groen; so groen soos die kleur van nuwe blare.
Gebruik:
• Die bogemiddelde reënval het die dorre woestyn in 'n lowergroen wonderwêreld omskep.
Sinoniem:
• grasgroen
Vertaling:
Engels: leaf green
Nederlands: loofgroen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|