vrugteplaas [boodskap #135533] |
Wed, 27 January 2021 09:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrugteplaas
Afbreking: vrug•te•plaas
Samestelling: vrugte + plaas
Selfstandige naamwoord: vrugteplaas
Meervoud: vrugteplase
Verkleinwoord: vrugteplasie
Meervoud van verkleining: vrugteplasies
Betekenis:
• 'n Plaas waar vrugte verbou word.
Gebruik:
• Die vrugteplaas huur in die somermaande studente om die vrugtebome te versorg en met die oes te help.
Vertaling:
Engels: fruit farm
Nederlands: fruitboerderij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|