Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goedhartig
goedhartig [boodskap #135531] Wed, 27 January 2021 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
goedhartig
Afbreking: goed•har•tig
Samestelling: goed + hart + -ig


Byvoeglike naamwoord: goedhartigwoord
Vergrotende trap: goedhartiger
Oortreffende trap: goedhartigste
Attributief: goedhartige
Partitief: goedhartigs

Betekenis:
• Wat vriendelik is en vanuit die hart kom.

Gebruik:
• As dokter was hy heeltemal te goedhartig en te vrygewig om ryk te word.

Sinoniem:
• goedig
• vriendelik
• vrygewig
• welwillend

Afgelei:
• goedhartigheid

Vertaling:
Engels: kind-hearted, good-natured
Nederlands: goedhartig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reisagent
Volgende onderwerp: saadlob
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:58:08 UTC 2025