reisagent [boodskap #135530] |
Wo, 27 Januarie 2021 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reisagent
Afbreking: reis•a•gent
Samestelling: reis + agent
Selfstandige naamwoord: reisagent
Meervoud: reisagente
Verkleinwoord: reisagentjie
Meervoud van verkleining: reisagentjies
Betekenis:
• Reisburo of persoon 'n wat mense help om reise te beplan en te bespreek.
Gebruik:
• Ons het 'n reisagent genader om ons te help om die toer te beplan en die nodige visums te reël.
Verwant:
• reisagentskap
Vertaling:
Engels: travel agent
Nederlands: reisagent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|