skoolbank [boodskap #135527] |
Tue, 26 January 2021 15:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolbank
Afbreking: skool•bank
Samestelling: skool + bank
Selfstandige naamwoord: skoolbank
Meervoud: skoolbanke
Verkleinwoord: skoolbankie
Meervoud van verkleining: skoolbankies
Betekenis:
• Tafel waar leerlinge sit terwyl hulle les kry.
Gebruik:
• Min mense vergeet hulle twaalf jaar agter die skoolbanke.
Vertaling:
Engels: school desk, shool bench
Nederlands: schoolbank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|