Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fopspeen
fopspeen [boodskap #135525] Tue, 26 January 2021 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Fopspene
Fopspene
fopspeen
Afbreking: fop•speen
Samestelling: fop + speen


Selfstandige naamwoord: fopspeen
Meervoud: fopspene
Verkleinwoord: fopspeentjie
Meervoud van verkleining: fopspeentjies

Betekenis:
• Speen sonder 'n bottel waaraan 'n babatjie buite voedingstye kan suig.

Gebruik:
• Nee, jy is nou al te oud om met 'n fopspeen te slaap!

Sinoniem:
• foppertjie
• suigspeen
• tiet

Vertaling:
Engels: dummy, pacifier, comforter
Nederlands: fopspeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: walrus
Volgende onderwerp: ligtoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:35:45 UTC 2025