Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » walrus
walrus [boodskap #135524] Tue, 26 January 2021 13:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Walrus.
'n Walrus.
walrus
Afbreking: wal•rus


Selfstandige naamwoord: walrus
Meervoud: walrusse
Verkleinwoord: walrussie
Meervoud van verkleining: walrussies

Betekenis:
• 'n Vinpotige soogdier met slagtande, Odobenus rosmarus.

Gebruik:
• 'n Walrus is 'n groot dier wat tot 1000 kg swaar kan word.

Sinoniem:
• seeperd (ongewoon)

Afgelei:
• walrusbul
• walruskoei
• walrusvangs

Vertaling:
Engels: walrus
Nederlands: walrus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seeperd
Volgende onderwerp: fopspeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:40:23 UTC 2025