aggressief [boodskap #135520] |
Tue, 26 January 2021 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aggressief
Afbreking: ag•gres•sief
Byvoeglike naamwoord: aggressief
Vergrotende trap: aggressiewer
Oortreffende trap: aggressiefste
Attributief: aggressiewe
Partitief: aggressiefs
Betekenis:
• Geneig om aan te val of te baklei.
Gebruik:
• Hondsdolheid kan veroorsaak dat mak diere wild en aggressief raak.
Sinoniem:
• aanvallend
• bakleierig
• strydlustig
• skoorsoekend
• veglustig
Verwant:
• aggressie (s.nw.)
Spelfout:
• agressief
Vertaling:
Engels: aggressive
Nederlands: agressief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|