besemstok [boodskap #135519] |
Tue, 26 January 2021 10:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besemstok
Afbreking: be•sem•stok
Samestelling: besem + stok
Selfstandige naamwoord: besemstok
Meervoud: besemstokke
Verkleinwoord: besemstokkie
Meervoud van verkleining: besemstokkies
Betekenis:
• Die stok/steel van 'n besem (met of sonder die borsel onderaan).
Gebruik:
• Liewe Heksie maak amok op haar besemstok.
Spreekwoord:
• Hy staan onder die besemstok. [Hy word deur sy vrou regeer.]
• 'n Besemstok kap. ['n Vrou soek.]
Vertaling:
Engels: broomstick
Nederlands: bezemsteel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|