gulsig [boodskap #135514] |
Mon, 25 January 2021 18:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gulsig
Afbreking: gul•sig
Byvoeglike naamwoord: gulsig
Vergrotende trap: gulsiger
Oortreffende trap: gulsigste
Attributief: gulsige
Partitief: gulsigs
Betekenis:
• Met oormatige gretigheid gebruik of verorber.
Gebruik:
• Die blaam vir tieners se gulsige drinkery word nou voor ouers se deur gelê.
Sinoniem:
• snoeperig
• vraatsugtig
• vraterig
Afgelei:
• gulsigaard
• gulsigheid
Vertaling:
Engels: gluttonous, greedy, avaricious
Nederlands: gulzig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|