Betekenis:
• Een van twee gemerkte ruimtes op 'n sportveld wat 'n span verdedig en waar teenstaanders punte aanteken as hulle die bal op die regte manier daarin kry.
Gebruik:
• Die sokkerspeler skop die sokkerbal in die doelhok in.
• Die hokkiespeler slaan die bal met 'n hokkiestok in die doelhok in.
Vertaling:
Engels: goal
Nederlands: doel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.