| afkoms [boodskap #135507] |
Ma., 25 Januarie 2021 09:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
afkoms
Afbreking: af•koms
Samestelling: af + kom(s)
Selfstandige naamwoord: afkoms
Meervoud: afkomste
Betekenis:
• Plek waar iemand vandaan kom, of familie waarvan iemand afstam.
Gebruik:
• Hy is van adellike afkoms.
Sinoniem:
• bloed
• geboorte
• herkoms
• oorsprong
• stam
Afgelei:
• afkomstig
Vertaling:
Engels: origin, birth, descent
Nederlands: afkomst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 09 September 2026 18:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|