benut [boodskap #135506] |
Sun, 24 January 2021 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benut
Afbreking: be•nut
Samestelling: be- + nut
Werkwoord: benut
Verlede tyd: het benut
Betekenis:
• Iets op 'n goeie manier gebruik; nuttig aanwend.
Gebruik:
• Wildsbokke vreet die boom se blare terwyl die vrugte deur voëls benut word.
Sinoniem:
• aanwend
• gebruik
Afgelei:
• benutting
• benuttiging
• onderbenut
• oorbenut
Vertaling:
Engels: to utilize, employ, make use of, turn to good use
Nederlands: benutten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|