Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begrotingstekort
begrotingstekort [boodskap #135505] Sun, 24 January 2021 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
begrotingstekort
Afbreking: be•gro•tings•te•kort
Samestelling: begroting + -s- + tekort


Selfstandige naamwoord: begrotingstekort
Meervoud: begrotingstekorte
Verkleinwoord: begrotingstekortjie
Meervoud van verkleining: begrotingstekortjies

Betekenis:
• Die mate waarin die inkomstes die uitgawes oorskry.

Gebruik:
• 'n Styging in die regering se begrotingstekort impliseer 'n ekspansionistiese fiskale beleid.

Vertaling:
Engels: budgetary deficit
Nederlands: begrotingstekort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkomstig
Volgende onderwerp: benut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:38:10 UTC 2025