Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afkomstig
afkomstig [boodskap #135504] Sun, 24 January 2021 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afkomstig
Afbreking: af•kom•stig


Byvoeglike naamwoord: afkomstig
Attributief:

Betekenis:
• Wat sy oorsprong het in; voortkom van; afstam.

Gebruik:
• Kurk is afkomstig van die kurkboom wat in die Mediterreense gebied groei en oorspronklik van Portugal afkomstig is.

Vertaling:
Engels: coming from, descended from, originating
Nederlands: afkomstig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glim
Volgende onderwerp: begrotingstekort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:58:45 UTC 2025