Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glim
glim [boodskap #135503] Sun, 24 January 2021 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
glim
Afbreking: glim


Werkwoord: glim
Verlede tyd: het geglim

Betekenis:
• 'n Sagte skynsel of 'n flou gloed (sonder 'n vlam) afgee.

Gebruik:
• Die kampvuur glim in die verte.

Sinoniem:
• blink
• glimmer
• gloei
• skitter
• straal

Afgelei:
• glimmend

Vertaling:
Engels: to shine, glow, shimmer
Nederlands: glimmen


Selfstandige naamwoord: glim
Meervoud: glimme
Verkleinwoord: glimpie
Meervoud van verkleining: glimpies

Betekenis:
• 'n Kortstondige glans.

Gebruik:
• Haar glimlag word deur die glim van die kole verlig.

Afgelei:
• glimkewer
• glimlig
• glimpapier
• glimpen
• glimstokkie
• glimteken
• glimverf
• glimwurm

Vertaling:
Engels: glimmer, gleam, shine
Nederlands: glim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: froetang
Volgende onderwerp: afkomstig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:52:07 UTC 2025