haarklowery [boodskap #135500] |
So, 24 Januarie 2021 15:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haarklowery
Afbreking: haar•klo•we•ry
Samestelling: haar + kloof + ery
Selfstandige naamwoord: haarklowery
Meervoud: haarklowerye
Betekenis:
• Die handeling van hare kloof; om 'n baie klein onderskeid te oordryf; kleingeestige vittery.
Gebruik:
• Sulke haarklowery gaan ons nêrens bring nie.
Sinoniem:
• lettersiftery
• muggiesiftery
• redesiftery
Vertaling:
Engels: hair-splitting, quibbling
Nederlands: haarkloverij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|