Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterbaks
agterbaks [boodskap #135499] Sun, 24 January 2021 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterbaks
Afbreking: ag•ter•baks


Byvoeglike naamwoord: agterbaks
Vergrotende trap: agterbakser
Oortreffende trap: agterbaksste
Attributief: agterbakse

Betekenis:
• 'n Skelm en onderduimse geknoei; iets agter iemand se rug doen.

Gebruik:
• Mense is dikwels so erg beleefd dat hulle eintlik oneerlik en agterbaks optree.

Sinoniem:
• agteraf
• heimlik
• onderduims
• skelm
• slu

Antoniem:
• openhartig

Afgelei:
• agterbaksheid

Vertaling:
Engels: deceitful, underhanded, sneaky, shrewd, sly
Nederlands: achterbaks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterdeur
Volgende onderwerp: haarklowery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:47:09 UTC 2025