aktueel [boodskap #135497] |
Sun, 24 January 2021 07:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aktueel
Afbreking: ak•tu•eel
Byvoeglike naamwoord: aktueel
Vergrotende trap: aktueler
Oortreffende trap: aktueelste
Attributief: aktuele
Partitief: aktueels
Betekenis:
• Dit wat op die oomblik gebeur of van belang is.
Gebruik:
• Die nuus is so vars en aktueel soos vanoggend se koerant.
Sinoniem:
• eietyds
• huidig
• kontemporêr
• teenwoordig
• tydgenootlik
• werklik
Afgelei:
• aktualiseer
• aktualiteit
Vertaling:
Engels: actual, topical, present-day, current, present
Nederlands: actueel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|