afpluk [boodskap #135495] |
Sat, 23 January 2021 20:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afpluk
Afbreking: af•pluk
Samestelling: af + pluk
Werkwoord: pluk af, afpluk
Verlede tyd: het afgepluk
Betekenis:
• Van 'n plant verwyder.
• Iets verwyder deur daaraan te ruk of te pluk.
Gebruik:
• Kan jy vir my 'n appel afpluk?
• Die hond het die tafeldoek van die tafel afgepluk.
Sinoniem:
• afruk
• aftrek
Vertaling:
Engels: to pick off, pluck; to tear off
Nederlands: afplukken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|