Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afruk
afruk [boodskap #135494] Sat, 23 January 2021 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afruk
Afbreking: af•ruk
Samestelling: af + ruk


Werkwoord: ruk af, afruk
Verlede tyd: het afgeruk

Betekenis:
• Ondertoe ruk.
• Losmaak of losbreek deur aan iets te ruk.

Gebruik:
• Jy gaan die blompot van die tafel afruk.
• Hy het die brandende klere van sy bas afgeruk.

Spreekwoord:
• Iemand die masker afruk. [Iemand se huigelary openbaar.]

Sinoniem:
• afpluk
• wegskeur

Vertaling:
Engels: to pull or, tear off
Nederlands: afrukken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rugprobleem
Volgende onderwerp: afpluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:44:54 UTC 2025