Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugprobleem
rugprobleem [boodskap #135493] Sat, 23 January 2021 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugprobleem
Afbreking: rug•pro•bleem
Samestelling: rug + probleem


Selfstandige naamwoord: rugprobleem
Meervoud: rugprobleme
Verkleinwoord: rugprobleempie
Meervoud van verkleining: rugprobleempies

Betekenis:
• Mediese aandoening van die rug.

Gebruik:
• Hy het las van 'n rugprobleem gehad en het later daai jaar 'n rugoperasie ondergaan.

Vertaling:
Engels: back problem
Nederlands: rugprobleem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkras
Volgende onderwerp: afruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:01:55 UTC 2025