Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkras
inkras [boodskap #135492] Sat, 23 January 2021 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkras
Afbreking: in•kras
Samestelling: in + kras


Werkwoord: kras in, inkras
Verlede tyd: het ingekras

Betekenis:
• 'n Afbeelding met 'n skerp voorwerp op die oppervlak van 'n ander voorwerp aanbring.

Gebruik:
• Kan jy ons maatskappy se naam op die glas inkras?

Sinoniem:
• inets
• ingraveer
• inkrap
• insny

Vertaling:
Engels: to scratch in, abrade, engrave
Nederlands: inkrassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekdrama
Volgende onderwerp: rugprobleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:51:23 UTC 2025