Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musiekdrama
musiekdrama [boodskap #135491] Sat, 23 January 2021 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
musiekdrama
Afbreking: mu•siek•dra•ma
Samestelling: musiek + drama


Selfstandige naamwoord: musiekdrama
Meervoud: musiekdramas
Verkleinwoord: musiekdramatjie
Meervoud van verkleining: musiekdramatjies

Betekenis:
• 'n Toneelstuk met musiek en sang.

Gebruik:
• Adele Gie het die Afrikaanse musiekdrama Hollander en Hugenoot onder haar getroude naam gepubliseer.

Sinoniem:
• sangdrama

Hiponiem:
• opera
• oratorium

Vertaling:
Engels: music drama
Nederlands: muziekdrama

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grafsuil
Volgende onderwerp: inkras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:46:17 UTC 2025