grafsuil [boodskap #135490] |
Sat, 23 January 2021 13:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grafsuil
Afbreking: graf•suil
Samestelling: graf + suil
Selfstandige naamwoord: grafsuil
Meervoud: grafsuile
Verkleinwoord: grafsuiltjie
Meervoud van verkleining: grafsuiltjies
Betekenis:
• G'n edenkteken op 'n graf wat soos 'n suil lyk.
Gebruik:
• Paul Kruger se borsbeeld en grafsuil, langs dié van sy vrou, Gezina, kan in Pretoria se Heldeakker besigtig word.
Sinoniem:
• grafnaald
• obelisk
• spitssuil
Vertaling:
Engels: tomb pillar, stele
Nederlands: grafzuil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|