minuskuul [boodskap #135489] |
Sat, 23 January 2021 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
minuskuul
Afbreking: mi•nu•skuul
Byvoeglike naamwoord: minuskuul
Attributief: minuskule
Partitief: minuskuuls
Betekenis:
• Baie klein.
Gebruik:
• Die skaamtelose meisie dra 'n minuskule swart bikini.
Sinoniem:
• atomies
• mikroskopies
• minimaal
Verwant:
• minus
Spelfout:
• miniskuul
Vertaling:
Engels: minuscule
Nederlands: minuscuul
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|