hartprobleem [boodskap #135482] |
Vr, 22 Januarie 2021 14:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hartprobleem
Afbreking: hart•pro•bleem
Samestelling: hart + probleem
Selfstandige naamwoord: hartprobleem
Meervoud: hartprobleme
Verkleinwoord: hartprobleempie
Meervoud van verkleining: hartprobleempies
Betekenis:
• 'n Mediese probleem met die hart.
Gebruik:
• Sy is in die hospitaal met 'n hartprobleem.
Sinoniem:
• hartsiekte
Vertaling:
Engels: heart problem
Nederlands: hartprobleem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|