Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Politiek
Politiek [boodskap #135477] Vr, 22 Januarie 2021 08:26
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Blinde haas loop 'n blinde slang tee.
Hulle groet beleef en die slang vra: "Kan ek maar voel wat jy is?"
Hasie: "Ja!"
Slang: "Jy is sag, wollerige stert en lang ore. Jy is 'n hasie!"
Hasie knik en sê, "laat ek voel".
Hasie: "Jy is koud, glibberig en het geen voet om op te staan nie. Jy is 'n politikus!"
Vorige onderwerp: Gatte van Vergelyking
Volgende onderwerp: 28 gebruike vir die Afrikaans woord "moer"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:03:03 MGT 2024