oorwig [boodskap #135474] |
Thu, 21 January 2021 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorwig
Afbreking: oor•wig
Samestelling: oor + wig
Selfstandige naamwoord: oorwig
Meervoud: oorwigte
Verkleinwoord: oorwiggie
Meervoud van verkleining: oorwiggies
Betekenis:
• Meer mag, invloed, aansien, ens. hê (wat die skaal na een kant laat oorhel).
Gebruik:
• Weens die VSA se ekonomiese mag sal hy altyd 'n oorwig oor sy teenstaanders hê.
Sinoniem:
• oorhand
• predominansie
Vertaling:
Engels: dominance, prevalence, ascendancy, upper hand
Nederlands: overwicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|