Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontmoeting
ontmoeting [boodskap #135473] Thu, 21 January 2021 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontmoeting
Afbreking: ont•moe•ting
Samestelling: ontmoet + -ing


Selfstandige naamwoord: ontmoeting
Meervoud: ontmoetinge, ontmoetings
Verkleinwoord: ontmoetinkie
Meervoud van verkleining: ontmoetinkies

Betekenis:
• Die handeling om saam met ander mense bymekaar te kom.

Gebruik:
• Ek onthou ons eerste ontmoeting soos gister.

Sinoniem:
• kennismaking
• samekoms

Afgelei:
• weerontmoeting

Vertaling:
Engels: encounter, meeting, occurence
Nederlands: ontmoeting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: skaatsplankry
Volgende onderwerp: oorwig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:57:02 UTC 2025