Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaatsplankry
skaatsplankry [boodskap #135472] Thu, 21 January 2021 13:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skaatsplankry
Skaatsplankry
skaatsplankry
Afbreking: skaats•plank•ry
Samestelling: skaatsplank + ry


Selfstandige naamwoord: skaatsplankry
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling om 'n skaatsplank te ry.

Gebruik:
• Sy ouers het sy skaatsplankry ondersteun, omdat dit as uitlaat vir sy oormatige energie gedien het.

Afgelei:
• skaatsplankryer

Vertaling:
Engels: skateboarding
Nederlands: skateboarding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleiter
Volgende onderwerp: ontmoeting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:46:57 UTC 2025