Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruiedokter
kruiedokter [boodskap #135470] Thu, 21 January 2021 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruiedokter
Afbreking: kruie•dok•ter
Samestelling: kruie + dokter


Selfstandige naamwoord: kruiedokter
Meervoud: kruiedokters
Verkleinwoord: kruiedoktertjie
Meervoud van verkleining: kruiedoktertjies

Betekenis:
• Persoon wat kruie gebruik om mense se kwale te behandel.

Gebruik:
• 'n Kruiedokter is nie 'n regte dokter nie en kruie is ook nie regte medisyne nie.

Vertaling:
Engels: herb-doctor
Nederlands: kruidendokter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarsêer
Volgende onderwerp: pleiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:50:36 UTC 2025