kaskenade [boodskap #135468] |
Thu, 21 January 2021 10:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaskenade
Afbreking: kas•ke•na•de
Selfstandige naamwoord: kaskenade
Meervoud: kaskenades
Betekenis:
• 'n Ondeunde streek of onnutsige handeling; kattekwaad.
Gebruik:
• Julle rakkers se kaskenades gaan julle nog in warm water laat beland.
Vertaling:
Engels: prank, trick
Nederlands: gasconnade, kaskenade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|