hoofstraat [boodskap #135467] |
Do, 21 Januarie 2021 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofstraat
Afbreking: hoof•straat
Samestelling: hoof + straat
Selfstandige naamwoord: hoofstraat
Meervoud: hoofstrate
Verkleinwoord: hoofstraatjie
Meervoud van verkleining: hoofstraatjies
Betekenis:
• Die belangrikste straat in 'n dorp of stad.
Gebruik:
• Die soldate marsjeer deur die dorp se hoofstraat.
Vertaling:
Engels: main street
Nederlands: hoofdstraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|