| veiling [boodskap #135465] |
Do., 21 Januarie 2021 07:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veiling
Afbreking: veil•ing
Uitspraak: /ˈfəi̯.ləŋ/
Selfstandige naamwoord: veiling
Meervoud: veilinge, veilings
Verkleinwoord: veilinkie
Meervoud van verkleining: veilinkies
Betekenis:
• Openbare verkoping waar items aan die persoon wat die hoogste bod insit verkoop word.
Gebruik:
• Ons gaan Saterdag veiling toe om 'n stoetbul te koop.
Sinoniem:
• vandisie
• verkoping
Hiponiem:
• veeveiling
• wynveiling
Afgelei:
• veilingslokal
Verwant:
• afslaer
• bie
• bieër
• insetprys
Vertaling:
Engels: public sale, auction
Nederlands: veiling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|