Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaatsplankryer
skaatsplankryer [boodskap #135464] Wed, 20 January 2021 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skaatsplankryer op sy skaatsplank.
'n Skaatsplankryer op sy skaatsplank.
skaatsplankryer
Afbreking: skaat•splank•ry•er
Samestelling: skaatsplank + ryer


Selfstandige naamwoord: skaatsplankryer
Meervoud: skaatsplankryers
Verkleinwoord: skaatsplankryertjie
Meervoud van verkleining: skaatsplankryertjies

Betekenis:
• Persoon wat met 'n skaatsplank ry.

Gebruik:
• Hy is 'n kranige skaatsplankryer.

Sinoniem:
• skaatser

Vertaling:
Engels: skateboarder
Nederlands: skateboarder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tekenkromme
Volgende onderwerp: veiling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:44:08 UTC 2025