Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tekenkromme
tekenkromme [boodskap #135463] Wed, 20 January 2021 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tekenkrommes
Tekenkrommes
tekenkromme
Afbreking: te•ken•krom•me
Samestelling: teken + kromme


Selfstandige naamwoord: tekenkromme
Meervoud: tekenkrommes
Verkleinwoord: tekenkrommetjie
Meervoud van verkleining: tekenkrommetjies

Betekenis:
• Sjabloon om krommes en geboë lyne te teken.

Gebruik:
• Voor die koms van rekenaars het tegniese tekenaars tekenkrommes gebruik om geboë lyne te teken.

Sinoniem:
• tekenmal

Vertaling:
Engels: French curve
Nederlands: afrondingsmal, tekenschaats, Burmestermal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inklusief
Volgende onderwerp: skaatsplankryer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:01:16 UTC 2025