Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duurtetoeslag
duurtetoeslag [boodskap #135461] Wed, 20 January 2021 16:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
duurtetoeslag
Afbreking: duur•te•toe•slag
Samestelling: duurte + toeslag


Selfstandige naamwoord: duurtetoeslag
Meervoud: duurtetoeslae

Betekenis:
• (verouderd) Bedrag wat by iemand se salaris gevoeg word om vir hoë lewenskoste te kompenseer.

Gebruik:
• Amsterdam is 'n duur stad, betaal julle jul werknemers 'n duurtetoeslag?

Sinoniem:
• lewenskostetoelaag
• lewenskostetoelae
• duurtebyslag
• duurtetoelae

Vertaling:
Engels: cost of living allowance
Nederlands: duurtetoeslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verslaaf
Volgende onderwerp: inklusief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:46:05 UTC 2025