Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toestemming
toestemming [boodskap #135459] Wed, 20 January 2021 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toestemming
Afbreking: toe•stem•ming
Samestelling: toestem + -ming


Selfstandige naamwoord: toestemming
Meervoud: toestemminge, toestemmings

Betekenis:
• Vergunning om iets te mag doen.

Gebruik:
• Nee, daarvoor sal jy toestemming in triplikaat by die hoogste gesag moet indien.

Sinoniem:
• goedkeuring
• instemming
• konsent
• permissie

Afkorting:
• toest.

Afgelei:
• toestemmingsakte
• toestemmingsbrief

Vertaling:
Engels: permission, approval, consent
Nederlands: toestemming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epilepsie
Volgende onderwerp: verslaaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:52:02 UTC 2025