Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brugspring
brugspring [boodskap #135457] Wed, 20 January 2021 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Brugspring
Brugspring
brugspring
Afbreking: brug•spring
Samestelling: brug + spring


Selfstandige naamwoord: brugspring
Meervoud:

Betekenis:
• Handeling om van 'n brug af te spring, hopelik oor water of met 'n rek om die lyf (rekspring).

Gebruik:
• As jy aan hoogtevrees ly, is aktiwiteite soos brugspring, valskermspring en vryval sekerlik nie vir jou nie.

Afgelei:
• brugspringer
• brugspringery

Vertaling:
Engels: bridge jumping, bungee jumping
Nederlands: brugspringen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rotsklim
Volgende onderwerp: epilepsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:39:54 UTC 2025