rotsklim [boodskap #135456] |
Wed, 20 January 2021 13:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rotsklim
Afbreking: rots•klim
Samestelling: rots + klim
Selfstandige naamwoord: rotsklim
Meervoud: –
Betekenis:
• Handeling om teen rotse op te klouter.
Gebruik:
• Rotsklim is 'n gevaarlike sport.
Afgelei:
• rotsklimmer
• rotsklimspan
Vertaling:
Engels: rock climbing
Nederlands: rotsklimmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|