haalbaar [boodskap #135449] |
Tue, 19 January 2021 10:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haalbaar
Afbreking: haal•baar
Samestelling: haal + -baar
Byvoeglike naamwoord: haalbaar
Attributief: haalbare
Partitief: haalbaars
Betekenis:
• Wat moontlik bereik of verwesenlik kan word.
Gebruik:
• Die ekonomiese herstelplan moet realisties en haalbaar wees.
Sinoniem:
• bereikbaar
• doenbaar
• moontlik
Afgelei:
• haalbaarheid
Vertaling:
Engels: achievable
Nederlands: haalbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|