liefdesverhaal [boodskap #135446] |
Di, 19 Januarie 2021 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liefdesverhaal
Afbreking: lief•des•ver•haal
Samestelling: liefde + -s- + verhaal
Selfstandige naamwoord: liefdesverhaal
Meervoud: liefdesverhale
Verkleinwoord: liefdesverhaaltjie
Meervoud van verkleining: liefdesverhaaltjies
Betekenis:
• 'n Romantiese storie oor die liefde.
Gebruik:
• In 'n liefdesverhaal speel die liefdesverhouding nie net 'n rol nie, maar dit ís die verhaal.
Afgelei:
• liefdesverhaalskrywer
• slapbandliefdesverhaal
Vertaling:
Engels: liefdesverhaal
Nederlands: liefdesverhaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|